Help my Leer Speel-Speel 4-6 jaar

R150,00

Hierdie is ‘n bondige, praktiese gids in e-boek formaat vir ma’s om tuis hul kinders te stimuleer met prettige aktiwiteite.  Dit is ‘n uitbreiding op die eerste boek Help my Leer Speel-Speel 1-3 jaar, met aktiwiteite geskik vir die bietjie ouer voorskoolse kind.

SKU: LB-0011 Category: Tags: , , , , , , , ,

Description

Meeste van ons se hartsbegeerte is om goeie ouers vir ons kinders te wees, en om vir hulle die beste hupstoot te gee vir die toekoms.  .Maar hoe doen ons dit prakties?

Hierdie e-boek deel van daardie antwoorde!

As ‘n tuis skool ma het ek gesien dat kinders die beste leer wanneer hulle in ‘n veilige en liefdevolle omgewing aktief betrokke is by die aktiwiteite terwyl hulle pret het.  Die outeur gee besige ouers eenvoudige, maar vindigryke idees om die leer proses prettig te maak vir hul kinders.

Dit is my plesier om die boek aan te beveel vir alle ouers.

Jenny Roux (Tuis skool ma van 2, New Zealand)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Help my Leer Speel-Speel 4-6 jaar”

You may also like…