Help my Leer Speel-Speel 1-3 jaar

R120,00

Hierdie is ‘n bondige, praktiese gids in e-boek formaat vir ma’s om tuis hul kinders te stimuleer met prettige aktiwiteite.

SKU: LB-0010 Category: Tags: , , , , , , , , , , ,

Description

Hierdie is ‘n bondige, praktiese gids in e-boek formaat vir ma’s om tuis hul kinders te stimuleer met prettige aktiwiteite.  Dit moedig konstruktiewe en opvoedkundige interaksies aan, deur middel van bekostigbare, maklik om te bekom materiale wat geredelik in die huis beskikbaar is.  Ek kan die boek hoogs aanbeveel.

Brigid Pearson (Ma en grondslag fase onderwyseres vir 25 jaar)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Help my Leer Speel-Speel 1-3 jaar”

You may also like…